JOIN OUR MAILING LIST
NUUS!

Baie geluk aan Wonderfontein Rugby en Hokkie!  Wonderfontein se rugbyspanne speel almal semifinale en die Eerste Dogtershokkiespan is naaswenners!

Congratulations to Wonderfontein's Rugby and Hockey!  All of  Wonderfontein's rugby teams played semi-finals and the First Girls Hockey team are runners-up!

Wonderfontein

ONS VISIE - WONDERFONTEIN - OUR VISION

Wonderfontein se visie vir die pragskool se toekoms is:

  • Grootste verskeidenheid vakkeuses te bied.
  • Wydste verskeidenheid beroepsgeleenthede te bied.
  • Beste akademiese prestasies te lewer.
  • Bekend te staan as 'n krag op die sportveld.
  • Vir elke leerder die geleentheid te bied om deel te neem aan sport.
  • Kultuuraktiwiteite aan te bied op verskeie gebiede.
  • Kultuurdeelname by prestige byeenkomste te bied.

Wonderfontein's vision for this prestige school is:

  • Offer the widest variety of subjects.
  • Offer the widest variety of career choices.
  • To produce the best academic achievement.
  • To be known as a sporting gaint on the sport fields.
  • To give every learner a chance to participate in sport.
  • To offer a wide range of cultural activities for all our learners.
  • Cultural participation at prestige culture festivals.

Terug Terug na bo