JOIN OUR MAILING LIST
Nuusbrief/Blog


2019-02-01
Sosiale Media / Social Media


And once again, the social media bomb hits with another school getting visits from violent protestors who has no idea of what the situation was.  Wonderfontein makes it very clear that none of these things will be tolerated.  Your child's post might endanger him or herself, as well as the other learners in the school.  He or she is exposing our school and our learners to those who would exploit these opportunities for political gain.  It is also not a good image when these things are shared.

Wonderfontein sal nie toelaat dat sosiale media plasings die skool deur geweldadige booswigte laat onderbreek en skade berokken nie.  Dus vra ons u dat u kind asseblief nie met sy/haar selfoon sal videos neem, selfs voor of na skool nie.  Dit is nie 'n goeie beeld van die skool wanneer sulke dinge gedeel word nie.  Ons wil dit ook duidelik maak dat sulke plasings deur enige leerders, die leerder self, sowel as mede-leerders blootstel aan diegene wat sulke geleenthede uitbuit vir politieke gewin.
 



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
Anoniem
2019-04-10 12:11:22  
Ek stem saam! Uiters belangrik om die veiligheid van ons leerders te beskerm.  
 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 3 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo